Deur : Skriba / November 18th, 2012
Gebedslys
Willie Hendrikse (wyk 9)
Anita Bester (wyk 13)
Jannie Marais (wyk 27)
Johann von Wielligh (wyk 31)
Hannelie Vermeulen (Uitsig)
Piet Swanepoel (Laer-Uitsig)
Fienie Buys (Spruitrivier)
Derek Ritter (wyk 32)
Jeanette Burger (wyk 08)
Werner Coetzee (Uitsig)
Thys Odendal (Krommerivier) se broerskind
Aarbeidsituasie op plase
Medelye
Oom Piet Muller (wyk 17) se seun en Christelle Rossouw (wyk 17) se broer Jack is oorlede
Anna Hendrikse (wyk 9) se broer is oorlede
Christa v/d Merwe (wyk 12) se suster se kind is oorlede