Deur : Skriba / January 25th, 2015
Siekelys
Esma Wium (Les Huguenots A)
Danie Opperman (wyk 8)
Hannelie Vermeulen (Uitsig)
Trudie Dörnbrack (wyk 4)
ds Bennie van Rensburg
Kobus Basson (wyk 16)
Werner Coetzee (Uitsig)
Edmund O`Ehley
Koerie van Dyk (wyk 13) se broer
Jeanetta & Peter Ingwersen (wyk 28) se dogter
Medelye
Danie Theart (wyk 8) se suster is oorlede
Gelukwensing
Baie geluk aan Martin & Wilna Els (wyk 14) met die geboorte van hul tweeling