Deur : Skriba / February 22nd, 2015
Siekelys:
Hannelie Vermeulen (Uitsig)
Leon Nel (wyk 20)
MC Human (wyk 14)
Susan Malherbe (wyk 7)
Trudie Dörnbrack (wyk 4)
Ryk van Velden (wyk 4)
Myra Sutton (wyk 29) se man, John
Medelye:
Braham Oberholzer (Albatros) se pa is oorlede
Gelukwensing:
Baie geluk aan Lambrecht & Suné Coetzee met die geboorte van hul babaseun.