Auto Draft
Deur : Skriba / March 22nd, 2016
Erediensbywoning op 13 Maart 2016: Oggend: 487
Deuroffer 13 Maart 2016: (Kix Plaaslik) R924-00
Siekelys: Kobus le Roux (Hertzog), Etrecia Mostert (01 Noord), Christa Haasbroek (wyk 11), Susan Malherbe (wyk 7), Dick Grobbelaar (wyk 35), Jack de Jager (Laer Uitsig), Leon Nel (wyk 20), Danie Smith (wyk 23), Susan Wüst se moeder, Gerrit Theron (Hertzog) & Hannelie Vermeulen (Uitsig)
Baie geluk aan Gatto & Marine van der Merwe met hul kleinkind.