Auto Draft
Deur : Skriba / October 31st, 2018
VLEISVERKOPE
Ons hou môreaand (Donderdagaand 01ste November)weer ‘n vleisverkope in die sentrum vanaf 17:30-18:30.Hier is nog heerlike maalvleis, kaasworsies, springbok sosaties, boerewors, patties, kase te kies en te keur, ingelegte produkte, olyfolie, beskuit en droëvrugte. Moet dit nie misloop nie. Julle sal nie weer so ‘n “bargain” kry nie.