Auto Draft
Deur : Skriba / June 6th, 2019
DS CORNIS BOTHA
Hy en Elsje en sy skoonma Carien trek 20 Junie in. Sy selnr is 078 973 3307 en sy epos is cornisbotha@gmail.com. Hy is In die gemeente se diens van 1 Julie en word op 14 Julie bevestig.