Auto Draft

Deur : Skriba  /  March 18th, 2012

Gebedslys

Lynette Nel (wyk 20)

Etrecia Mostert (wyk 1 Noord)

oom Gerrie Gerber (wyk 30)

Willie Hendrikse (wyk 9)

Andre van der Westhuizen (wyk 30)

oom Jan Kok (Spruitrivier)

oom Jannie Swart (wyk 17)

U voorbidding word opreg waardeer en ervaar deur siekes.

 

Medelye

Margot Malan (Uitsig-Noord) se pa is oorlede.

In die Nuus