Auto Draft
Deur : Skriba / October 16th, 2011
Gebedslys:
Lisa Muller (wyk 29)
Jannie Goosen (wyk 10)
Rhoda Kohler (wyk 9) se man
Petro Botha (wyk 17)
Medelye:
Danie le Roux, Nelmaré se eggenoot, Kobus en Elize se seun en Marilize Nel se broer is oorlede
Hannelore Beukes (wyk 18) se pa is oorlede