Deur : Skriba  /  February 11th, 2016

Donderdag: Die Islamitiese Staat in Libië   Die chaos en gebrek aan ‘n sterk sentrale regering die afgelope jare, het die Islamitiese Staat ‘n vastrapplek in Libië gegee en hulle is voortdurend in gevegte betrokke met magte wat lojaal is aan die 2 regerings en loods ook gereeld aanvalle op die olievelde. “Sommige mense geniet dit om te sien hoe die wêreld brand” sê ’n jongman in Libië. Pleit vir genade vir die IS vegters en die Libiërs (die IS is nie die enigstes met onskuldige bloed op hul hande nie). Mag hulle harde harte sag word en Jesus vind as hul Redder.

In die Nuus