Deur : Skriba  /  February 23rd, 2016

Dinsdag: Reën: Ons het ons verlede Dinsdag voor God verootmoedig, gevas en gebid dat die Here reën sal gee op plekke waar dit nog baie droog is. Bly volhard in gebed, Hy is steeds die Een wat voorsien en uitkoms sal gee, ons glo dit op grond van die beloftes in die Bybel. “Tog is die Here gretig om jou genadig te wees”. Jes. 30:18

In die Nuus