Deur : Skriba / March 8th, 2016
Dinsdag: Reën: “Die reën en sneeu kom uit die hemel uit en gaan nie daarheen terug nie maar deurweek die aarde en laat die plante bot en vrugte dra, sodat daar saad is om te saai en brood om te eet” Jes. 55:10. Kom ons bid dat dit ook in Suid-Afrika sal gebeur. “Selfs in dor streke sal Hy in jou behoeftes voorsien”. Jes. 58:11