40 DAE EN ANDER
Deur : Skriba / August 11th, 2014
Kom ons bid dat die Here in die vlg paar weke ‘n nuwe begrip en verstaan sal gee van die uitsprake van die Here Jesus. Vra ook vir ‘n gees van gehoorsaamheid om te doen wat die Here Jesus gesê het. “My voedsel is om die wil te doen van Hom wat my gestuur het, en om sy werk te voltooi.” Joh 4:34