Deur : Skriba  /  November 30th, 2014

Kom ons dank die Here vir alles wat ons uit sy hand ontvang en vir sy onuitspreeklike liefde en genade. Wy u lewe, soos u offergawe, opnuut aan die Here terwyl u in die kerkbank sit of tydens u stiltetyd hier lees.

“Die Here sal sorg vir groen gras op die velde vir julle vee en julle sal oorgenoeg hê om te eet” Deut 11:15

In die Nuus