AFRIKA, KENIA

Deur : Skriba  /  June 26th, 2014

Die NG Kerk het ‘n sterk verbintenis met die Kerk van Christus in Kenia en dis hulle lidmate wat so doodgemaak word.  Kom ons pleit by die Here, wat alles kan wat Hy wil, dat Hy die Verlosser van die wêreld, die opmars van Islam in Afrika sal stuit.  Die geld- en militêre mag waarmee hierdie mense kom, is skrikwekkend.

“Ons pleit by u om ontferming, nie omdat ons (of hulle) regverdig is nie, maar op grond van u groot barmhartigheid.  Hoor, Here!  Vergewe, Here!  Gee tog ag op ons (hulle) en tree op!  Ter wille van Uself moenie talm nie, my God!”  Dan 9:18 & 19

In die Nuus