ARBEIDSITUASIE IN HIERDIE LAND

Deur : Skriba  /  October 17th, 2012

Die stakings kring nou so wyd uit dat ons soos Habakuk wil vra:  “Hoe lank nog Here, voordat U red?” (Hab 1:2).  Hiskia het dieselfde gevra (2 Kon 18:16) en toe sê die Here:  “Ek het jou gebed oor koning Sanherib van Assirië verhoor.”  (vers 20).  Dit gee ons die moed om te bid vir vrede in die arbeidsveld en dat mense eerbied en respek vir mekaar sal ontwikkel. 

In die Nuus