BEDIENINGE IN WELLINGTON-OOS
Deur : Skriba / September 6th, 2011
Die georganiseerde bedieninge van ons gemeente is baie netjies gelys in ‘n dokument. Ons versoek dat u ‘n kopie sal kry om spesifiek vir die bedienings te bid. “Die volke sal daarheen stroom, baie nasies sal daarnatoe gaan en sê: “Kom, laat ons optrek na die berg van die Here toe, na die huis van die God van Jakob, sodat Hy ons sy wil kan leer en ons daarvolgens kan lewe …..” Miga 4:2