BEJAARDES

Deur : Skriba  /  August 28th, 2013

Terwyl u bid vir die veiligheid en vrede van bejaardes, beplan terself -detyd hoe, wanneer u ‘n bejaarde of twee gaan besoek.  U kan ook aan hulle vertel dat u vir hulle by name bid.  Dit blyk dat die Here self ‘n hart vir die “weduwee en wese”  het.  “Uit eerbied vir God, moet jy eerbied bewys aan oumense en hulle met respek behandel.  Ek is die Here.”  Lev 19:32

In die Nuus