Bekommernisse

Deur : Skriba  /  October 17th, 2011

Ons moet onderskei tussen dinge wat met ons gebeur en die manier waarop ons na hierdie dinge kyk. Ons kan nie veel doen aan dinge wat met ons gebeur nie. Politieke stelsels, rentekoerse, siektes maak nie onderskeid tussen gelowiges en ongelowiges nie.  Gebed leer ons om dinge te verdra wat ons nie andersins sou kon verdra nie omdat ons fokus nou op God is.   “Die Here is naby. Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend”. Fil 4:5-6

In die Nuus