BRANDWEERMANNE
Deur : Skriba / October 2nd, 2013
Brandweermanne moet lewensgevaarlike situasies hanteer wanneer hulle uitgeroep word. Bid dat brandweermanne tot geloof in Here Jesus sal kom, Hom as Verlosser sal aanvaar en met vrymoedigheid oor Hom sal getuig teenoor dié wat gered word. Bid ook vir hulle fisiese beskerming en vir hulle families wat angs mag beleef. “Soos ‘n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor dié wat Hom dien.” Ps 103:13