Christelike Radiostasies

Deur : Skriba  /  August 13th, 2015

Bid vir Christelike radiostasies in die land. Bid dat aanbieders ’n vars aanraking en vervulling van die Heilige Gees sal ervaar en verdieping in hul persoonlike verhouding met Jesus. Bid dat die Here vir hul kreatiewe idees sal gee, vir tyd om te bid, die Bybel te bestudeer en vir eenheid onder die personeel. Bid asb. vir finansiële ondersteuning en guns by die regering vir die toestaan van lisensies. “Gee aan hulle vrede en voorspoed, Here, want hulle het hul vertroue op U gestel”. Jes. 26:3

In die Nuus