DIE NUUS VAN DIE DAG

Deur : Skriba  /  August 12th, 2014

Daar is sake in die nuus van vandag waaroor u tot God kan bid.  Bid dat God vrede sal herstel waar konflik heers, dat  slagoffers van geweld die genade sal ontvang om te vergewe, dat boosdoeners ‘n hartsverandering sal ondergaan en tot geloof in Jesus sal kom.  Bepaal asb u eie gebedspunt uit die nuus.  “Deur die bloed van sy Seun aan die kruis het Hy die vrede herstel, deur Hom het Hy alles op aarde en in die hemel met Homself versoen.”  Kol 1:20

In die Nuus