DIE SENDINGPROJEKTE VAN DIE GEMEENTE

Deur : Skriba  /  February 10th, 2013

U sal vandag inligting ontvang oor ‘n verskeidenheid projekte van die Getuienisbediening.  Ons wil versoek dat u as medewerker in die Koninkryk gereeld vir die projekte sal bid.  “Wees waaksaam en bid gedurig vir al die gelowiges .  Bid ook vir my (sendelinge) dat wanneer ek (hulle) preek, God my (hulle) die woorde sal gee ….”  (om die geheimenis van die evangelie met vrymoedigheid bekend te maak).  Uit  Ef 6:18 & 19

In die Nuus