DOOP VAN KINDERS

Deur : Skriba  /  March 10th, 2014

Ons het die vorige Sondag opnuut onder die indruk gekom van die grenslose genade van God rondom die doop.  Dank die  Here vir die onbeskryflike voorreg dat Hy klein kindertjies insluit in sy genadeverbond en hulle aanneem in Jesus naam.  Bid vir u eie kinders en ander dat hulle tot geloof in Jesus sal kom.  Bid ook vir die Imagine saamtrekke wat beplan word.  “Hy het sy arms om die kindertjies gesit, hulle die hande opgelë en hulle geseën.”  Mark 10:16

In die Nuus