DRIES VOLSCHENK: MADAGASKAR

Deur : Skriba  /  May 14th, 2012

Ons sendelinge wat in die voorste linie staan, kry swaar.  Dries-hulle is deur moeilike tye, fisies en psigies, en die moedeloosheid dreig om hulle te pak.  Kom ons dra hulle aan die Here op en vra dat Hy hulle sal toerus met moed en krag om met die kosbare werk onder kinders voort te gaan.  “Watter groot nasie se god is so by hom soos die Here, ons God by ons is elke keer as ons tot Hom bid?”  Deut 4:7

In die Nuus