EGIPTE

Deur : Skriba  /  November 20th, 2013

Egipte is vir eeue al betrokke by die Godsplan en het van Josef se tyd af baie geleenthede gehad om die God van die hemel te leer ken en te dien.  Tot die Here Jesus het in sy kort tydjie op aarde daar ‘n draai gemaak (Matt 2:13).  Christene ly onder die politieke onstabiliteit in die land hoewel die stryd tussen Moslem faksies woed.  Bid dat God die sake in die land sal uitsorteer en dat daar weer vrede sal kom.  “Uit daardie selfde Egipte sal geskenke kom, en die Kussiete sal hulle hande smekend na God toe uitsteek.”  Ps 68:32

In die Nuus