EKSAMEN

Deur : Skriba  /  December 6th, 2011

Die matrieks mag klaar wees, maar daar is nog duisende wat steeds swoeg en sweet onder die eksamenvraestelle.  Bid dat die omstandighede waarin hul voorberei gunstig sal wees, dat hul rustig en kalm in die eksamenlokaal sal wees.  Bid ook vir rustigheid by die ouers.  ” ….. van die eerste oomblik af dat jy jou ingespan het om insig te kry en jou voor God te verootmoedig, is jou gebed verhoor ……. ”  Dan 10:12

In die Nuus