ELSA
Deur : Skriba / April 22nd, 2013
Opwindende verwikkelinge in die laaste week, ons bid dat die Heilige Gees haar sal toerus en beskerm om die traumatiese gebeure te verwerk en dat die Here vir haar ‘n nuwe pad sal aandui waarop sy tot die eer van die Koning sal loop. “’n Verstandige mens oorweeg elke tree wat hy gee.” Spr 14:15