EVANGELIE OP INTERNET
Deur : Skriba / April 17th, 2013
Kom ons bid dat die evangelie van Jesus Christus ook op die Internet met sy wye verskeidenheid toepassings gedra sal word. Bid dat meer mense, ook die ongeletterdes die Woord sal hoor en tot geloof in Jesus as Verlosser sal kom. “En hierdie evangelie van die koninkryk sal in die wêreld verkondig word, sodat al die nasies die getuienis kan hoor. Eers dan sal die einde kom.” Matt 24:14