FINANSIEëL SWAARKRY

Deur : Skriba  /  June 6th, 2012

Ons het onlangs getuienis gehad van hoe die Here in moeilike tye voorsien.  Kom ons dank die Here vir wat u het en vir sy voorsiening in moeilike tye.  Bid vir hulle wat finansieël sukkel en vra die Here om uitkoms op so ‘n wyse dat sy Naam die eer sal kry.      “Ek sal doen wat die eer van my Naam vereis.”  Eseg 20:14

In die Nuus