GEBEDSBULLETIN
Deur : Skriba / April 22nd, 2016
Vrydag: Geestelike Leiers: Hierdie week bid ons die gawe van onderskeiding vir ons geestelike leiers end at die volgende vir hul waar sal word: “So sê die Here, die Almagtige, as jy lewe soos Ek wil…sal jy die gesag hê oor my huis…Jy sal toegang tot My hê, net soos hierdie engele”. Sag 3:7