Gebedsmuur Wellington-Oos
Deur : Skriba / September 1st, 2015
Die gesamentlike gebedsaksie het ’n Gebedskamer ingerig by die Marthasaal. Die sewe deelnemende geloofsgroepe sal die gebedskamer vir sewe dae voltyds beman, Wellington-Oos Dinsdagaand 19:00 tot 07:00 en Sondag van 07:00 tot 1900. Kom ons bid vir die leiding van die Heilige Gees in die hele poging. “In die nag smag ek na U, in die môre vra ek na u wil”. Jes. 26:9