GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  July 4th, 2014

Dit is uitspantyd ook vir ons geestelike  leiers.  Vra die Here om vir hul ‘n aangename en verkwikkende rustyd van vreugde en vrede te skenk en dat hulle deurgaans van die teenwoordigheid van die Heilige Gees bewus sal wees. 

“Die Here God is ons krag en ons beskerming, die Here gee genade en eer, Hy weerhou die goeie nie van die wat reg lewe nie.  Here, Almagtige, dit gaan goed met die mens wat op U vertrou.” 

In die Nuus