GEESTELIKE LEIERS.
Deur : Skriba / August 8th, 2014
Ons dank die Here vir die geestelike leiers wat Hy aan die gemeente toegedeel het en bid vir hulle die vrede van die Here toe. Ons is bewus van die groot verant-woordelikheid wat hulle as bedienaars van die Waarheid dra en bid dat die Heilige Gees hulle hierin sal lei.
“Jy word nie gestuur na ‘n volk wat ‘n onverstaanbare, moeilike taal praat nie, maar na die mense .” Eseg 3:5