GEESTELIKE LEIERS
Deur : Skriba / September 19th, 2014
Kom ons bid dat geestelike leiers in die kerk van Christus in die bediening vreugde sal vind. Vra dat die Here deur die krag van die Heilige Gees vir hulle ruim geleent-heid sal gee om fees te vier in die gemeente en in hul persoonlike lewe. “Wees altyd bly. Bid gedurig. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.” 1 Tess 5:16-18