Geestelike Leiers

Deur : Skriba  /  June 19th, 2015

“Ag dae later was Jesus se dissipels weer bymekaar en Tomas was by hulle.  Hoewel die deure gesluit was, het Jesus gekom en tussen hulle gaan staan en gesê:  “Vrede vir julle!” Joh 20:26.  Bid die Vader dat Hy u ore so sal open dat jy sy vredesgroet wat jy so dikwels uit die mond van geestelike leiers hoor, duidelik sal hoor en sy vrede sal beleef!

In die Nuus