Geestelike leiers
Deur : Skriba / December 4th, 2015
Ook hulle word moeg en wanneer die verantwoordelikhede swaar druk wil ons vir hulle Sp. 15:22 & 23 toebid: “Waar daar nie beraadslaging is nie, slaag planne nie; dit slaag wanneer daar baie raadgewers is. ’n Mens vind vreugde daarin as hy die antwoord het; wat is beter as die regte woord op die regte tyd?” Dink daaroor – die feit dat die Here mense gebruik om sy diens- knegte te ondersteun – is jy dalk so geroep?