GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  July 27th, 2012

Ons vertrou dat u gereeld met die Here gesels oor ons geestelike leiers en die verantwoordelikhede wat hulle dra.  Vra vir hulle vrede en vreugde en dat die Here sy hand oor hulle sal hou, soos oor Nehemia.

In die Nuus