GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  November 30th, 2012

Ons vra dat die Here ons geestelike leiers sal toerus met krag in die laat jaar en dat hulle nie geestelik moeg sal raak nie.  “Die Here beskerm jou (julle), en bewaar jou (julle) van alle gevare ……  Die Here sal jou (julle) beskerm teen alle gevaar, jou lewe sal Hy beskerm.  Hy sal jou beskerm, waar jy ook gaan, nou en vir altyd.”  Ps 121:5-8

In die Nuus