GEESTELIKE LEIERS
Deur : Skriba / January 25th, 2013
Die uitdagings vir geestelike leiers raak waarskynlik in 2013 strawwer en meer kompleks. Kom ons bid vir hulle die teenwoordigheid van die Heilige Gees onder alle omstandighede, die liefde van die Vader en die genade van ons Here Jesus in besonder toe vir 2013. “die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees; die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee!” Num 6:25 & 26