GEESTELIKE LEIERS
Deur : Skriba / March 7th, 2013
Afhanklikheid van God mond uit in gebed tot God. Kom ons bid dat die Here die gebede van ons geestelike leiers sal verhoor op so ‘n manier dat dit geestelik opbouend sal wees. “Here gee hulle ook die vrymoedigheid om groot dinge van U in geloof te vra.”
“Dan sal julle My aanroep, tot My kom bid, en Ek sal julle gebede verhoor.” Jer 29:12