GEESTELIKE LEIERS
Deur : Skriba / October 14th, 2011
Ons bid soos altyd vir ons predikante en geestelike leiers. Ons bid dat ons sal groei in toewyding en integriteit. Ons bid soos altyd dat ons kerk in die gees van Miga 6, met ootmoed, opreg en laag sal buig voor die Drie-Enige God.