GEESTELIKE LEIERS

Deur : Skriba  /  June 21st, 2013

Hulle moet ‘n wye verskeidenheid van sake op ‘n dag hanteer en om dit te hanteer, het hulle goddelike leiding en insigte nodig. Dít kan net die Here gee.  Bid dit vir hulle toe en dat hulle toegerus sal word met ‘n gees van onderskeiding.  “Wat vir die wêreld die onsin van God is, is groter wysheid as die wysheid van mense ……”.  1 Kor 1:25

In die Nuus