GEESTELIKE LEIERS
Deur : Skriba / August 9th, 2013
Ons gebed vir geestelike leiers kom uit Kol 1 v/a vers 9 “Ons hou nie op om vir julle te bid nie. Ons vra God dat julle, deur al die wysheid en insig wat die Gees gee, tot volle kennis kan kom van wat sy wil is. Ons bid dat julle tot eer van God sal lewe deur net te doen wat Hy verlang.”