GEESTELIKE LEIERS
Deur : Skriba / November 15th, 2013
Ons bid dat ons geestelike leiers die krag van die Heilige Gees, die genade van Jesus Christus en die liefde van God die Vader in hul dienswerk sal ervaar. Ons bid dat hulle die ondersteuning van die gemeente sal geniet. “Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.” Matt 28:20