GELOOFSOFFERS
Deur : Skriba / March 26th, 2014
Die geloofsoffers wat in kerke ingesamel word, maak dit moontlik dat ‘n hele aantal groot projekte in die sendingveld finansier kan word. Praat asb met die Here oor hierdie saak en vra dat sy Gees u sal wys wat u rol in dié verband is. “Dit moet bly vir ‘n vreemdeling of ‘n weeskind of ‘n weduwee. Dan sal die Here jou God jou seën in alles wat jy aanpak.” Deut 24:19