Gemeentebulletin

Deur : Skriba  /  September 8th, 2015

Lees vandag deur die Gemeentebulletin – alles wat u daar lees is ons gemeente. Vra die Here dat Hy ons gemeente sal lei op die pad om gemeente vir Christus te wees en ’n verskil tot die eer van God te maak. “Ek het u woorde verslind toe hulle gekom het, hulle was vir my ’n vreugde, ek was bly daaroor dat u Naam oor my uitgeroep is, Here, almagtige God.

In die Nuus