Gemeentefees
Deur : Skriba / September 7th, 2015
Ons is reeds besig met die eerste dinge rondom die Gemeentefees en eersdaags sal die insameling begin. Die Here sou so graag wil sien dat dit ān feestelike gebeurtenis in die gemeente is (uit dankbaarheid vir wat Hy vir ons gedoen het). Kom ons bid vir ywer, vir welwillendheid, vir blymoedigheid en vreugde rondom die hele poging tot by die Gemeentefees. āU ken my Here, U sien my en toets my gesindheid teenoor Uā. Jer. 12:3