GEMEENTEFEES

Deur : Skriba  /  October 9th, 2012

Die gemeentekonsert Vrydagaand 26 Okt is groot pret dog ‘n belangrike gebeurtenis in die opbou na Saterdag.  Kom ons vra die Here om die gebeure Vrydagaand te seën met sy teenwoordigheid en dat dit sal bydra tot die feestelikheid.  “Salomo en die hele Israel saam met hom, …….. het destyds sewe dae lank fees gehou.”  2 Kron 7:8

In die Nuus