GETUIENISBEDIENING

Deur : Skriba  /  May 5th, 2014

Ons is by die Getuienisbediening baie afhanklik van u voor- bidding. Ons het ʼn noodroep vir mannekrag om die werk te doen, toegeruste sendelinge om te gaan, fondse om die projekte te finansier, voorbidders om sendelinge se arms omhoog te hou. Gee asb vir ons ʼn aanduiding indien u nuusbriewe van sendelinge wil ontvang en kom ondersteun ons met die Osbraai Saterdag 24 Mei.  “Doen dit alles biddend en smeek God by elke geleentheid deur die Gees. Wees waaksaam en bid gedurig vir al die gelowiges.”   Ef 6:1

In die Nuus