GEWELD TEEN CHRISTENE

Deur : Skriba  /  August 21st, 2014

Die Moderamen van Wes- en Suidkaap het vandag by sy vergadering met hartseer kennis geneem van die geweld teenoor medegelowiges in die Midde-Ooste en Noord-Afrika en vra dat gemeentes in voorbidding hierdie broers en susters aan die Here sal opdra.  “Ek sal almal straf wat hom verdruk.”  Jer 30:20

In die Nuus